From Eliisras to Messina next to the Limpopo River

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bloedhond

Puppy
Joined
May 31, 2014
Messages
17
Reaction score
0
Location
Boksburg
Bike
BMW F800GS
Hi
Ek is n nuweling op die Forum, maar lees dit al vir n paar maande
Volgende week gaan ek op verlof en wil graag teen die Limpopo af ry van Ellisras tot in Messina
Wil dit ook nie alleen doen nie
Is daar iemand wat kan raad gee of wat wil saam ry
Ek wil die 14de ry en so tussen 3 en 4 dae spandeer
Ek Luister

 
Top