Hallo al die Woefies!;)
Ek bly in Wes Kaap en besit n Yamaha DT 125 waarmee ek hoofsaaklik my buurt in die nagte patrolleer.
Het dit so 3 weke terug aangeskaf en geniet dit om weer op n motorfiets te wees na al die jare.
My laaste fiets was n DT 50 wat ek einde 1989 verkoop het.
So dit was n...