New Dog....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

CKB

Puppy
Joined
Aug 23, 2014
Messages
20
Reaction score
0
Location
Durbanville
Hallo al die Woefies!;)
Ek bly in Wes Kaap en besit n Yamaha DT 125 waarmee ek hoofsaaklik my buurt in die nagte patrolleer.
Het dit so 3 weke terug aangeskaf en geniet dit om weer op n motorfiets te wees na al die jare.
My laaste fiets was n DT 50 wat ek einde 1989 verkoop het.
So dit was n aanpassing om weer na al die jare op te klim en geniet dit baie.
Ek dink daaraan om n groter motorfiets later te kry maar moet eers bestuurs lisensie vir dit kry en dan finaal besluit.
Ek geniet die forum baie so ver en verras oor die goeie raad wat julle plaas om ander Brakke te help.
Dankie vir die lidmaatskap en hoop om spoedig my plakker te kry.
 
Top