Ek het al male sonder tal, op die forum, gelees hoe sleg BMW motorfietse is en gewonder waarom mense hul geld mors om die goed te koop.
Ek het nog nooit n BMW besit nie, maar mens begin later n storie glo indien jy dit oor en oor hoor!!!
Nou ja, n vriend van my was "dom" genoeg om so 6...