Dankie vir die aanbod, maar Kathu is net so moeilik om by uit te kom. Ek gaan kyk na 'n koerier was motorfietse vervoer, as hulle prys sin maak sal ek dit opweeg teen 'n vlugkaartjie, brandstof en tyd om terug te kom in die Kaap. Parys tot in Kaapstad is 'n lekker rit - net vrekver om so lank te...