Dagse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

user 19523

Puppy
Joined
Nov 13, 2014
Messages
22
Reaction score
1
Dagse manne (en moontlik vroue??). Ek is nuut op die forum en my eerste kennismaking was FANTASTIES. Ek het hulp gevra oor die regte bike vir my en die reaksie was oorweldigend. Wat n great forum! Ek is 50 en brand om die grondpaaie van ons land en buurlande op n dual purpose bike te verken. Het tot n paar jaar gelede n Harley 1300 gery maar die "kultuur" het nooit lekker by my gesit nie. Het as student (many moons ago) n XT550 gery wat ek ongelooflik geniet het. Hoop om GOU die regte bike aan te skaf en n paar van julle op die pad te sien.

Groetnis en aangename opelyf ;D
 
Top