Laat ek nou eers dit vir julle vertel. . .
Om 'n vrou te kies is nog maklik, maar om 'n fiets te soek met 'n beperkte begroting is moeiliker as om te poep in die bad.
Gelukkig het een van die Wille Honne my gehelp. Ek wou graag die Bashan X-Plode 250cc gehad het, maar weens omstandighede het ek...