Raad rondom Vin & Engine nommer wat verskil sonder Natis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RinusGoosen

Puppy
Joined
Sep 18, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Vanrhynsdorp
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hallo,

Ek het na 'n lang gesoek na 'n 250cc op een afgekom wat een van die Wille Honne vir my aanbeveel het.
Ek is baie opgewonde en die fiets het by my aangekom vroeer verlede week. Nou is die vraag soos volg:

Die eienaar van die fiets het nie 'n NATIS dokument saamgestuur nie, inteendeel was daar nog geen natis van die fiets uitgereik nie. Die Vin Nommer en die Engine Nommer verskil. Is daar enige iemand wat my kan raad gee hoe ek die fiets op my naam kan kry Sonder dat ek 'n NATIS dokument het ? Die eienaar van die fiets het 'n nuwe frame op die fiets gesit omrede die frame gekraak was.

As daar iemand is wat my bietjie raad kan gee sal ek dit wardeer.

Dankie.
 
Top