Jiss ek lees nou al die afgelope 3 maande die forum en het eers vandag aangesluit. Ek is mal oor almal se Ride Reports, veral Daskop op in Afrika en het dit daagliks gelees soos n gesoute Harry Potter fan - julle manne kan en ek het besluit ek wil ook en het onlanks vir my n 2de handse F700GS...