Goeie dag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

E.T

Puppy
Joined
Sep 22, 2014
Messages
42
Reaction score
0
Location
Gauteng
Bike
BMW R1200GS
Jiss ek lees nou al die afgelope 3 maande die forum en het eers vandag aangesluit. Ek is mal oor almal se Ride Reports, veral Daskop op in Afrika en het dit daagliks gelees soos n gesoute Harry Potter fan - julle manne kan en ek het besluit ek wil ook en het onlanks vir my n 2de handse F700GS gekoop. Ek hoop hy gaan die ding doen sal seker nie op Afrika toe gaan nie maar die Kaap sal hy nog verseker sien.
Weet sommer ekke gaan nog n groot tyd aan WD se forum spandeer.
 
Top