Dagse aan al die Honde
Johan is my naam, maar almal wat my goed ken noem my Toffie. Ek is die gelukkige en trotse eienaar van 'n 2007 BMW F650GS (Rooimier) en saam deurkruis ons die grondpadjies en passe in die Phalaborwa, Limpopo area. Hard op die uitkyk vir 'n KTM 990 Adv maar nie die R nie...