Wildehond Welpie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Toffie@2

Pack Dog
Joined
Dec 2, 2014
Messages
357
Reaction score
0
Location
Somerset East
Bike
Honda XR650L
Dagse aan al die Honde

Johan is my naam, maar almal wat my goed ken noem my Toffie. Ek is die gelukkige en trotse eienaar van 'n 2007 BMW F650GS (Rooimier) en saam deurkruis ons die grondpadjies en passe in die Phalaborwa, Limpopo area. Hard op die uitkyk vir 'n KTM 990 Adv maar nie die R nie aangesien ek min son as kind gehad het en nie goed in lengte gegroei het nie ;).

Sien uit om deel te wees van die kwaliteit forum!
 
Top