Student van Pretoria!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jovies

Puppy
Joined
Jan 18, 2015
Messages
20
Reaction score
0
Location
Pretoria/Krugerdorp
Bike
Kawasaki KLR 650
Goeie More aan al die Wilde Ooms en Wilde honde.

Ek is al so rukkie op die forum, en ek geniet dit baie hier. Ek swot in PTA en ek kom van Krugersdorp af. Ek ry al motorfiets vandat ek 8 jaar ou is, maar ek is nuut in hierdie bedryf. Ek sien baie uit vir al die raad en stories van die Ooms hier.

Jovan
 
Top