Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Merino

    Tool bags

    Ek soek oplossings om my gereedskap altyd te kan saamry.  Topbox is nie altyd vol nie.  Dan skud die spulletjie.  Gebruik tans crashbar bags.  Maar hulle hou ook nie lank nie.  Vrag is te swaar.  Ek wil kompressor, tyre levers, plugs en plugtools, Cruz toolroll en ander klein benodigdhede kan...
  2. Merino

    WANTED Left throttle body cover 2012 BMW GS

    Ek het die klein plastiek cover wat net onder die tenk sit verloor.  Het iemand nie dalk een wat rondlê nie.  Asseblief Sent from my SM-A720F using Tapatalk
  3. Merino

    Spirit DSV 3 Helmet

    Ek het êrens gelees van iemand wat geskryf het dat hy nie sy kommunikasie toestel daarop kon installeer nie.  Daar is blykbaar iets in die pad.  Het iemand kennis vam die nuwe DSV 3. Sent from my SM-A720F using Tapatalk
  4. Merino

    Wanted Soft Luggage

    Ek is opsoek na so 'n stertsak.  Lê daar nie by iemand een rond nie?  Asseblief.
  5. Merino

    Tooltube

    Wie kan my help?  Waar kan ek 'n tooltube op my 1200 GS monteer??
  6. Merino

    New Member

    Hallo Almal Ek is nuut op die forum en geniet sover alles wat hier gebeur.  Jammer ek is nog te dom om my profile pic reg te kry.  Ou honde watmy ken is ChrisL en Karoo Rider.  Ek bly in die karoo so kom kuier gerus. Merino
Top