Tool bags

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Merino

Pack Dog
Joined
Mar 2, 2015
Messages
62
Reaction score
20
Location
Fraserburg
Bike
BMW R1200GS
Ek soek oplossings om my gereedskap altyd te kan saamry.  Topbox is nie altyd vol nie.  Dan skud die spulletjie.  Gebruik tans crashbar bags.  Maar hulle hou ook nie lank nie.  Vrag is te swaar.  Ek wil kompressor, tyre levers, plugs en plugtools, Cruz toolroll en ander klein benodigdhede kan saam neem. Op 'n fiets al eendag 'n sak binne in die pannier frame gesien. Die pannier toolbox lyk net bietjie klein vir my.  1200 GS AC.  SW Motech pannier frames en crashbars op.

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

 
Top