helo daar manne het gedink ek sal bietjie met julle deel is besig om n 990 oor te doen het ongelukkig nie foto van begin af nie maar kort storie is bike was in n ongeluk en daar was baie parte missing soos iemand hom gestrip het maak al parte bymekaar vir 2 maande en is nou oppad agente toe vir...