Ons vertrek in die laaste week van April op n 10 dae lange trip deur die suidelike deel van Namibie vanaf die Oos-Kaap via Upington,Koes,Aranos, Windhoek,Swakop, Solitaire ,Seeheim ens, en terug huis toe. Ons ry sonder backup,met panniers ens, gaan nie kamp. Behalwe tools ens.,wat pak julle...