PAKLYS VIR NAMIBIE TOER

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dupie2

Pack Dog
Joined
Apr 21, 2015
Messages
67
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ons vertrek in die laaste week van April op n 10 dae lange trip deur die suidelike deel van Namibie vanaf die Oos-Kaap via Upington,Koes,Aranos, Windhoek,Swakop, Solitaire ,Seeheim ens, en terug huis toe. Ons ry sonder backup,met panniers ens, gaan nie kamp. Behalwe tools ens.,wat pak julle ervare ouens in die lyn van klere?
 
Top