Dagse dudes en dudette, ek is nuut op die site, maar nie nuut aan bikes nie. Ek is van Walvis Baai, Namibia. (die verre weste)... Daai plek waar julle almal wil gaan vakansie hou. ;D
Ek dink die site is nogal baie nice en ek is seker ek gaan baie by julle kan leer en sien.
Ek is al jarre op...