Ysterperd rider uit die verre weste

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 8, 2015
Messages
7
Reaction score
0
Location
Walvis Bay - Namibia
Bike
Honda TransAlp XL700V
Dagse dudes en dudette, ek is nuut op die site, maar nie nuut aan bikes nie. Ek is van Walvis Baai, Namibia. (die verre weste)... Daai plek waar julle almal wil gaan vakansie hou.  ;D

Ek dink die site is nogal baie nice en ek is seker ek gaan baie by julle kan leer en sien.

Ek is al jarre op pad fietse, maar ek het onlangs n NC750X gekoop en ek jik so n biekie om meer "offroad" tery.

Anyway als van die beste.

Pierre
 
Top