Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. DewetR

    Transporting a bike from Pietermatitznurg.

    Hi all. Who transports bikes from Pietermaritzburg to Keinmond, Western Cape? There is a Honda 500XL that I want to buy. Thanks. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  2. DewetR

    Gesoek: Suzuki DR 650

    Goeienaand. My seun is op soek na n Suzuki DR 650 in goeie toestand met redelike lae km's. Prys so om en by R40000. Verkieslik in Weskaap naby Somerset Wes. As enige dalk van iets weet, post asb of kontak my seun direk: Neil Rautenbach by 078 183 8157. Baie dankie. Dewet Rautenbach. Sent from...
  3. DewetR

    Sederberg Oasis

    My huis is besig om my te vas te druk. Ek wil uit! Het vandag gebel en daar baie plek by Sederberg Oasis, maar hulle se mens moet essentiele ry permit he. My vraag is wat maak julle ouens om so trip aan te pak van die Strand. Dis mos nog binne die provinsie. Ek wil regtig nie met hierdie polisie...
  4. DewetR

    Nog 'n nuwe man van die strand.

    Hallo almal. Ek hoop ek pos hierdie bekendstelling op die regte plek. Ek is van die Strand en het my 2009 KLR laasjaar tweedehands gekoop. Ek en my vrou ry meestal alleen, maar het al 'n paar heerlike trips gedoen. Swarberg omgewing, Sederberg, Weskus en Tankwa Karoo in die middel van die...
Top