Nog 'n nuwe man van die strand.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DewetR

Puppy
Joined
Jul 8, 2015
Messages
35
Reaction score
1
Location
Kleinmond
Bike
Kawasaki KLR 650
Hallo almal. Ek hoop ek pos hierdie bekendstelling op die regte plek.
Ek is van die Strand en het my 2009 KLR laasjaar tweedehands gekoop. Ek en my vrou ry meestal alleen, maar het al 'n paar heerlike trips gedoen.
Swarberg omgewing, Sederberg, Weskus en Tankwa Karoo in die middel van die Desember!!! Daai plek raak warm.
Ek het ook al baie gelees en geleer op die forum, maar dit het nou tyd geraak om aan te sluit.
Groete.
Dewet. 
 
Top