So n klein bietjie informasie voor alles begin. Ek is taamlik-redelik-tenvolle gebreklik as dit by spelling kom, en aangesien ek nie met die regter knoppie op die muis verbeterings in my moedertaal kan maak nie, sal julle maar die geskrif moet “reg” lees. Geen ongelikke, polisie, betogings of...