:ricky:
Ons het verlede week gou n draaitjie gery deur van die mooiste dele van ons land.
Die trip het begin in Jeffreysbaai, Langkloof, Geoge, Mosselbaai, Calitzdorp, Fraserburg, Leeu Gamka, Carnarvon, Loxton, Beaufort Wes, De Rust, Oudshoorn, Mosselbaai en weereens Jeffreysbaai.. Het probeer...