Hello daar!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jjjbay

Pack Dog
Joined
Oct 18, 2015
Messages
81
Reaction score
0
Location
Jeffreysbaai
Bike
KTM 950 Adventure S
Hello daar Manne en Maninne.... Ek is nie seker hoe hoekom ek nou eers op hierdie forum afkom nie, maar ek sal onnosel pleit... Ek is al baie jare besig met my tweewiel hobby maar het onlangs besluit om die suberbikes op the hang en the kyk waaroor al die bohaai gaan op die grondpaaie... Ek skaf toe maar vir my n Transalp 700 aan (hy is mos darem familie van die blade). Kortliks nou..... Die TA is glad nie meer standard nie en sy eienaar ook nie... Ek is hooked... Ek hoop ek ontmoet julle somewhere hier op ons paaie...
 
Top