Ek woon in die Suid Kaap en ry met n 2001 BMW1150GS.( n Bloue) Het darem al so n paar stelle bande deur gewerk op die paaie hier rond. Was seker die agelope jaar n roofleser op die blad, maar nou dat ek my eie verlof vorm kan teken, sien ek uit daarna om saam met die honde te ry. Het ook al...