Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

piets

Puppy
Joined
Feb 4, 2016
Messages
37
Reaction score
0
Location
Mosselbaai
Bike
BMW R1150GS
Ek woon in die Suid Kaap en ry met n 2001 BMW1150GS.( n Bloue) Het darem al so n paar stelle bande deur gewerk op die paaie hier rond.  Was seker die agelope jaar n roofleser op die blad, maar nou dat ek my eie verlof vorm kan teken, sien ek uit daarna om saam met die honde te ry. Het ook al agter gekom 2SD is nie baie lief vir BMW nie.
 
Top