Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Al het jy nie alle gear nie....

    Ai die liefde van n moeder/ma is darm maar net wonderlik. Ek was die naweek so n bietjie by my ouers en soos n ma mos nou maar is, word daar toe gevra of ek nie wil n bietjie sop en wors inpak huistoe vir my nie.. Wel komende van n koshuis toe ek nog op skool was, se n seun wat aleen weg van...
  2. J

    Nuwe hondjie in Ceres....

    More alle ou honde. Ek het nou so n maand en n half gelede my eerste fietsie gekoop... BMW F650GS DAKAR. Ek en pa het darm al ons eerste draai saam gery. (probeer nog die ouman oortuig om ook op forum te kom). Ek werk en woon in Ceres so indien julle verbykom en mense soek vir saamry laat...
Top