Nuwe hondjie in Ceres....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JPPYP

Puppy
Joined
Mar 6, 2016
Messages
32
Reaction score
0
Location
Ceres
Bike
BMW F650GS / Dakar
More alle ou honde.

Ek het nou so n maand en n half gelede my eerste fietsie gekoop... BMW F650GS DAKAR. Ek en pa het darm al ons eerste draai saam gery. (probeer nog die ouman oortuig om ook op forum te kom).

Ek werk en woon in Ceres so indien julle verbykom en mense soek vir saamry laat weet en ek kyk of ek kan join.

Jonk maar nog versigtig op die grondpaaie maar altyd op vir n lekker kuier of braai..

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top