Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    spirit bike intercom

    Eks opsoek na 2nd hand interkom stel as iemand wil verkoop. Dit moet verkieslik die spirit een wees, want die ouens saam met wie ek ry dra dit. Dankie :thumleft:
  2. J

    Fuel gauge reading?

    Man die storie het als so begin.. Ek het vir my n v-strom gekoop en toe ek hom vol petrol maak het die ou gewys hy is vol maar na 'n tyd het daar iets gebeur waarvan ek nie hou nie, die perd was vol petrol maar wys net 3 strepe. As ek die ou nou vol maak wys hy net 1 streep. Is daar enige...
  3. J

    Vat 5

    More, middag, naand. Nat nuut soos n sondag rapport in adventure riding. Ek het n V-Strom 650 en geniet hom elke dag meer en meer. Ek geniet die Wild Dog blad nou al vir n maand of so en geniet die stories wat die ou manne gesels. As enige iemand kan help met gear of weeet waar n ou goedkoop 'n...
  4. J

    Opsoek na adventure boots s9

    Hello. Ek het begin adventure bike ry en kort nuwe gear en soos almal weet is die goed maar duur, as iemand dalk van iets of iemand weet waar ek met 'n goeie prys kan wegloop sal dit baie nice wees. Ek is opsoek na adventure boots size 9. Verkieslik in die kaap omgewing. Safe travels :thumleft:
Top