Hello.
Ek het begin adventure bike ry en kort nuwe gear en soos almal weet is die goed maar duur, as iemand dalk van iets of iemand weet waar ek met 'n goeie prys kan wegloop sal dit baie nice wees. Ek is opsoek na adventure boots size 9.
Verkieslik in die kaap omgewing.
Safe travels :thumleft: