Twe-twe het my gehelp om n bike te koop op die forum by Dave .....ek het sy Dakar gekoop....
Ons is nou al n hele paar girls van Somerset-Oos wat offroad en adventure motorfietse het.. Die forum het blykbaar n magdom van inligting en ek verstaan dat van my vriende die lekkerste trips meegemaak...