Greetings from Somerset-East......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sky

Joined
Oct 25, 2016
Messages
0
Reaction score
0
Location
SOMERSET EAST
Twe-twe het my gehelp om n bike te koop op die forum by Dave .....ek het sy Dakar gekoop....
Ons is nou al n hele paar girls van Somerset-Oos wat offroad en adventure motorfietse het.. Die forum het blykbaar n magdom van inligting en ek verstaan dat van my vriende die lekkerste trips meegemaak het met mede WD's...almal lag blykbaar op die Bashes dat die trane loop.....

Ek sien uit daarna om nuwe vriende te maak en groot avonture op my bike te beleef.... :ricky:
 
Top