Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Rissa

    Rissa (gesiggie) en Oubones

    Dit het alles begin met n Big Boy Zucca 125cc... :xxbah: 'n Hele dag spandeer by die tracks en net bike gery. Dit is waar die passie begin het om motorfiets te ry.  :biggrin: Weens omstandighede het ek by Oubones hulle opgeëindig en het altyd saam bones op die TW gery, sowel as saam Oubones...
  2. Rissa

    nuwe aster van kzn

    Dankie vir die aanvaar! Klaar gat in my been geval, so kry ek nou 'n houtpleister nie 2sd se lepel nie? Ek ry nou maar as oom Oubones se pillion!
Top