Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    02 Husaberg FE501 - SOLD -

    dankie, het regtig begin dink dat daar gediskrimineer word.
  2. K

    02 Husaberg FE501 - SOLD -

    Al die vrae word ge-antwoord van almal behalwe myne. Het nou al in Engels ook geskryf maar dit help ook nie.Word die fiets aan almal beskikbaar gestel of net aan A SELECTED FEW. Wat moet ek doen om inligting te bekom oor die fiets? Indien my geld nie so goed is soos ander nie, laat weet. Ek wil...
  3. K

    02 Husaberg FE501 - SOLD -

    Iam interested but nobody seems to give any info to where I can get hold off the owner. Ask your friend to phone me on 083 232 6382 or give me his number please.
  4. K

    02 Husaberg FE501 - SOLD -

    Is die fiets nog beskikbaar en waar is hy. PM my 083 232 6382
  5. K

    2006 GS FOR SALE

    Rone, bly om te sien jy is veilig by die huis. Hoop jy geniet hom soveel soos ek dit geniet het toe dit myne was. Sal bid vir duisende veilige myle. Groete......Kuilie
  6. K

    Did you have any success selling your bike in this section?

    My GS 1200 het vir amper 2 maande by BMW gestaan en is binne 10 dae op die forum verkoop. Elke fiets het n koper. Kyk na jou fiets en prys dit reg en hy sal verkoop. Onthou egter dat die ekonomie nie te waffers is nie en elke ou loop nie met R100 000-00 kontant rond nie.
  7. K

    2006 GS FOR SALE

    Die fiets is nog beskikbaar. Daar is twee mense wat belangstel, maar first come first surve. Hallo Chris, ek is beslis nie so baie op die forum nie, die nuwe besigheid hou my besig. As iemand belangstel kan hulle my kontak op 083 232 6382. Die fiets het die 21 punt check by BMW gehad en daar is...
  8. K

    2006 GS FOR SALE

    Captain Slow, dit is die regte een. Laat weet as die persoon belangstel.
  9. K

    2006 GS FOR SALE

    Die fiets staan tans by Hammand in Bellville. Daar is veskeie fotos op Gumtree onder BMW GS 1200. Hy word daar geadverteer vir R110 000. Die fiets is geel en is regtig in n great kondisie en het die 21 punt toets by BMW gehad.
  10. K

    2006 GS FOR SALE

    Dries, goed om van jou te hoor. Laat weet wanneer jy terug is. Het na 23 jaar besluit ek kan nie meer die .......... in die polisie vat nie. Het einde April bedank en die fabriek gekoop waar ek altyd my hout vir die kaste koop. Nou voorsien ek aan die kasbouers. Wil kyk of ek nie sover moontlik...
  11. K

    2006 GS FOR SALE

    2006 1200 GS 28000KM VOLLEDIGE DIENSGESKIEDENIS EKSTRAS: TOPBOKS, PANNIERS, EXTENDED SCREEN, HANDLEBAR RAISERS, WYDER FOOTPEGS, FULL SET OF CRASCHBARS. SPOTLIGHTS, BUILD IN COMPTESSOR PRYS  R95 000-00 REDE VIR VERKOOP: HET NUWE BESIGHEID GEKOOP EN WIL SOVEEL MOONTLIKE KONTANT BESKIKBAAR HE. BEL...
  12. K

    BMW 1200 GS Complete exhaust-------------SOLD----------------

    ek het twee van die agterste dele. as iemand een soek bel my en maak n aanbod. andre 083 232 6382
  13. K

    911 Need a DS bike urgently!

    AS JY OP SOEK IS NA 1200 GS MET ALLE EXTRAS BEL MY. 2006 MOD MET 28000KM EN VOL DIENS BY BMW 083 232 6382
  14. K

    Hi ek is nuut hier

    Welkom, hoop ons ry mekaar raak as ek daar verby kom op pad Stilbaai toe. Ons stop altyd by Into Africa. Andre en Freda 0832326382
  15. K

    Wanted; Good 2and hand Aftermarket Pipe for 1150

    PAS DIE 1200 SE PYP OP N 1150? INDIEN WEL, BEL MY OOR N SCORCH PYP.083023206382
  16. K

    WD Fatally injured

    Jammer om te hoor van die groot verlies. Mag julle net wonderlike gedagtes koester van julle seun. Ons bid dat die wonde sal genees.
  17. K

    Our 9000km Bike Trip (Ommie Land Vannie Rand) for Andrio (with Leukaemia)

    Ek het probeer om vir jou n email te stuur maar dit wil voorkom of die adres nie reg is nie. Kontak my op 083 232 6382 of [email protected]
  18. K

    Our 9000km Bike Trip (Ommie Land Vannie Rand) for Andrio (with Leukaemia)

    As jy slaapplek soek wanneer jy verby Stilbaai kom, laat weet net en dan kan jy my plek gebruik. Sal graag met jou gesels as jy in die Kaap kom en n donasie maak, selfs n paar km saam ry. Sterkte vir die goeie doel en mag jy veilige paaaie ry. 
  19. K

    BMW Parts and service intervals

    Ek het my GS1200 twee maande gelede ook laat diens by BMW omdat die fiets nog onder waarborg was. Die voorste remme is vervang en die totale koste was net onder R2600. Ek het op daai staduim gedink dat dit ook duur is. Wat my egter bly gemaak het is dat BMW opdrag gegee het dat  die "black box"...
  20. K

    BMW ADV for sale

    wag tot na die operasie. ek ken vir chris en daar is min mense wat by hom hou op n bike.  het self n rugoperasie in 1995  gehad en is tip top. kies jou dokter goed.
Top