Ja jy weet dit maak my die bliksem in!!!
Ek kamp ook op Leentjieskip en die reels daar se geen geraas (harde musiek) na 22:00 maar gaan soontoe op n besige naweek en dan kyk jy of die musiek af gaan na 22:00, nee!!! Jy moet heel aand na die selfde kak musiek luister en se net iets dan is jy die...