Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. XT Fanatic

    Advice on pins n needles

    Relax more while you are riding and enjoy the ride. It was the cure for me.
  2. XT Fanatic

    Looking for an old girl.

    Op hierdie ene het ek geleer trekker ry, ploeg, plant en leer reverse met 'n wa. Lekker ou dae gewees toe ek nog onder die sorg van my ouers was.
  3. XT Fanatic

    For Sale For Sale - Yamaha TW200

    Hi I am interested if the bike is still available
  4. XT Fanatic

    Uber lucky.....(moenie op 'n nugter maag kyk nie)

    Ek het 'n lap "patch" wat my bloedgroep aandui op my baadjie laat vas werk, maar ek dink ek moet iemand vra om so 1 of 2 noodnommers op 'n "patch" te stik of borduur en dit dan ook op my baadjie laat vas werk
  5. XT Fanatic

    Augrabies

    Baie nice. was al 'n keer of wat by Augrabies, maar nog elke keer met 'n vooertuig. Die volgende besoek moet met die 2 wiel ysterperd wees.
  6. XT Fanatic

    Oukloof voor Krismis

    Ek is nie baie lief vir lees nie. Hou baie van foto's kyk wat die manne plaas, maar ek moet bieg; ek het my verdiep in Karro Rider se digterlike skryfstyl. Dit was nou aangenaam om in my verbeelding saam met julle die rit te kon beleef.
  7. XT Fanatic

    Welcome new rider

    Congratulations. Joy Joy Joy!!
  8. XT Fanatic

    Leatt Boots Giveaway!

    Black - Size 8
  9. XT Fanatic

    Triumph Man

    Good Morning all. Where can I get a starter for a Triumph Tiger 800 XC, 2014 model ? I am asking on behalf of a friend.
  10. XT Fanatic

    >>>> SOLD Arai Tour-X4 (59)

    Is the helmet still available?
  11. XT Fanatic

    Fuel level Indicator

    No, up until now I have not get any answer. The same story with me. I need to keep filling up, because it either show the tank is full or half full. the other day I ran out of fuel because I thought I still got half a tank but mean wile it was empty. It looks to me that the fuel indication is...
  12. XT Fanatic

    Fuel level Indicator

    Need some advice. My 2014 super tenenere's fuel gauge is not working properly. It jumps between full and half. What could be the problem?
  13. XT Fanatic

    Mods

    What year is your S10? Mine is the 2010 XT 1200 Z. Please tel me more about the clutch switch mod?
  14. XT Fanatic

    Nuwe lid

    By Que Sera geneem
  15. XT Fanatic

    Nuwe lid

    Hallo "Wild Dogs". Ek is ook nou deel van die forum en is dankbaar om deel te kan wees. Ek het so bietjie rond gelees op die forum en na al die humor en raad op die forum, was daar net gedagte - hiervan wil ek deel wees.
  16. XT Fanatic

    Mods

    Goeie More. Weet iemand waar ek my S10 se ECU kan laat flash. Wat is die mees geskikte exhaust vir 'n beter performance. Ek verstaan dat daar 'n groot "restriction" in die exhaust is.
  17. XT Fanatic

    Bar Risers

    Dag se; ek het Bar risers by KCR motorcycle in Kempton gekry. Ek dink by die groot meerderheid van Bike shops behoort jy te kry. Maak net seker van jou bar dikte. Ek het die 2010 model en hy gebruik die "fat bar" risers.
Top