Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

XT Fanatic

Puppy
Joined
Jun 4, 2019
Messages
28
Reaction score
26
Bike
Yamaha Super Tenere
Hallo "Wild Dogs".
Ek is ook nou deel van die forum en is dankbaar om deel te kan wees. Ek het so bietjie rond gelees op die forum en na al die humor en raad op die forum, was daar net gedagte - hiervan wil ek deel wees.
 
Top