Ek my vrou en my girlfriend gaan middel Desember in Gariep omgewing rondry. Is daar enige mooi passe of mooi plekke in die omgewing wat uitstaan?
Ons is lief vir gronpad en die bosse en gaan van Pretoria af ry so grondpad grondpad lanks so ver moontelik. Daar is ook baie mooi teerpaaie waarvoor...