Waarheen rondom Gariep

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ON-R-N-R

Puppy
Joined
Jun 17, 2008
Messages
41
Reaction score
0
Location
Pine town KZN
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek my vrou en my girlfriend gaan middel Desember in Gariep omgewing rondry. Is daar enige mooi passe of mooi plekke in die omgewing wat uitstaan?
Ons is lief vir gronpad en die bosse en gaan van Pretoria af ry so grondpad grondpad lanks so ver moontelik. Daar is ook baie mooi teerpaaie waarvoor my girlfriend gladnie bang is nie.
Ons wil ook so ver moontelik kamp so as daar enige diep innie bos komplekke op pad is wat julle van weet ...laat my weet.
Asb.


 
Top