Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Y

    Freeeeeeedooooom day!!

    Yes W.W. Ja wragtig, jy was sekerlik die knoppiekoning van die dag.Daai swart XT lyk regtig nie goed sonder sy blou "partner" nie , maar een van die dae of wat se ek. Moet se UV doen n goeie job met die ingels, dink ek en ou rooisand sal vir 'n kursus moet kom- moet net niks se hierop nie, ek...
  2. Y

    2 XT's thru the Karoo and beyond.......

    Ja, die karoo bied baie van tweespoor paadjies tot die asemrowende hemelruim waaronder jy kan afpak -en is dit 'n goeie teenvoeter vir die resessie As julle ooit hier verby kom of iets meer van die karoo wil weet kontak my ek's meer as bereid om te help waar ek kan.
  3. Y

    2 XT's thru the Karoo and beyond.......

    More Rooisand sien jy is nog online- ek't niks om by te voeg nie behalwe dat jou naam nou heelmoontlik gaan verander na "footloose" of Tangkwa. Daai wit ding op my fiets is 'n babamatras wat dateer uit 1974 en glo my hy slaap nog net so lekker soos toe!
  4. Y

    2 XT's thru the Karoo and beyond.......

    YES Rooisand, say your quik with that report-good one Daai bande is MAXIS SE DP
  5. Y

    So I checked out the flood.........

    Yes Rooisand jy gooi daai Brits "damn" lekker ne. Hoop ek sien jou binnekort hier in ysterklip wereld,ons kort 'n bietjie rooisand hier in die karoo.Lekker fotos! Daai XT lyk wragtig lekker met sy pype. Sien jou binnekort.
  6. Y

    Bobbejaanskloof

    Lekker om van julle ouens te hoor Trailrider ek moet my fiets binnekort laat diens dan laat weet ek jou, hey Ed  ons slaap hoeka die naweek in een van daai wikkels, verder is ek bedruk besig om daai toiletgeriewe 'n bietjie te verbeter of sal ek se vergroot.(ha) Ou Hein het volgens die "locals"...
  7. Y

    Bobbejaanskloof

    Hallo Twee van ons ry more(dis nou donderdag die21 Jan 09) die Baviaanskloof nadat ons vir die tweede maal van my pel se Des. vakansie probeer om 'n rit deur te werk. Die begin van die vakansie oppad Hel toe het hy homself in sy hel in geval, so nou is die bike, en hy reg en gaan ons weer...
  8. Y

    Love & War Tour

    Sien jy het nog die houe op jou "sumpgaurd". Geniet jou rit en sien jou op Erzberg.
  9. Y

    Airoh S4 Dual Purpose Helmet

    My Airoh doen dit vir my, en persoonlik dink ek van al die helmets is die vorm van sy sonskerm baie airoh. Met my XT se nuwe windskerm is dit net een groot plesier.
  10. Y

    Tankwa Karoo Alternative NON-BASH in September

    Lekker om van die ou Erzberg kampers te hoor. Ek het onlangs die Ouberg en Ganagapas gery, ongelukkig nie met die motorfiets nie. Ek kan dit aanbeveel. Beslis in my beplanning. Moenie dat ek julle vang so naby my verby ry en julle kom groet nie trailrider.
  11. Y

    Brand new

    Hi Wild dogs I'm new as you have already noticed. I'm an Afrikaans boertjie but wil try my best with the English- so bare with me. I was the KTM recovery vehicle and host of the gays that EKTOKNBIKE got together for an unforgettable trip in the Great Karoo. It was a great start for Ertsberg...
Top