Bobbejaanskloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ysterklip

Puppy
Joined
Aug 9, 2008
Messages
11
Reaction score
0
Location
Groot Karoo
Bike
Yamaha XT660
Hallo
Twee van ons ry more(dis nou donderdag die21 Jan 09) die Baviaanskloof nadat ons vir die tweede maal van my pel se Des. vakansie probeer om 'n rit deur te werk. Die begin van die vakansie oppad Hel toe het hy homself in sy hel in geval, so nou is die bike, en hy reg en gaan ons weer probeer. Ons ry XT660 's en soos ek gese het vertrek ons more, hy vanaf Goerge, en ek vanaf Carnarvon in die Karoo. Ons ry deur die Langkloof slaap dan voor die Baviaans,(Patensie) die volgende dag bo-oor en slaap dan weer aan die anderkant.Sat. weer terug Karoo toe.
Dis so vinnige trippie gou beplan, niks bespreek, net 'n tent en 'n blikkie bully beef.

Sal laat weet hoe dit gegaan het.
Groete William Wallace en Ysterklip
 
Top