Hallo
Twee van ons ry more(dis nou donderdag die21 Jan 09) die Baviaanskloof nadat ons vir die tweede maal van my pel se Des. vakansie probeer om 'n rit deur te werk. Die begin van die vakansie oppad Hel toe het hy homself in sy hel in geval, so nou is die bike, en hy reg en gaan ons weer...