onhou julle in 2007??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

renoster

Pack Dog
Joined
Jul 28, 2006
Messages
200
Reaction score
0
Location
bloemfontein
Bike
BMW R1150GS
Dit was in 2007 en daar was van die WD ouens wat ook daar saam gekamp het en sal probeer onthou want dis n hele ent terug maar die pics sal als vertel en die wat daar was sal onthou

Donderaand gereed gemaak en als gepak wat nodig was en vroeg vrydag oggend gery by Kroonstad gestop vir Petrol en sommer daar breakfast genuttig...en net voor tolhek gestop want was vrek warm en vinnige energade gedrink voor vertrek
 

Attachments

  • DSCN4923.JPG
    DSCN4923.JPG
    363.8 KB · Views: 384
  • DSCN4921.JPG
    DSCN4921.JPG
    358.6 KB · Views: 403
  • DSCN4918.JPG
    DSCN4918.JPG
    377.8 KB · Views: 401
  • DSCN4917.JPG
    DSCN4917.JPG
    386.8 KB · Views: 408
  • DSCN4915.JPG
    DSCN4915.JPG
    427.8 KB · Views: 389
  • DSCN4915.JPG
    DSCN4915.JPG
    427.8 KB · Views: 400
Top