Ek wil graag voor die winter Sani van my lysie af tick.
My eerste stop sal in Baviaans wees. Volgende dag in PE.
Daarna is dit onbekende paaie ek wil nie meer as 350 km per dag ry nie.
Ek ry met n XR650L. Teerpad is OK as daar vir my n skouer is om te ry.
Roete voorstelle?
Besienswaardighede...