Bluetooth intercom - vertel my meer asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,966
Reaction score
1,071
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek wil graag kyk na die ryer na pillion interkoms. Dis nie nodig dat ons kan telefone antwoord ens nie.
Ek sou net graag musiek van my foon af of RSG wou luister en hoor as die agteroppie iets te sê het.
Ek sien van Senas en Cardos ens maar watter modelle sal aan my behoeftes voldoen?
Dan het ek ook gewonder kan ek nog my oor ear plugs dra en hoor wat aangaan?
Bou n mens die luidsprekertjies binne in die valhelms in en pas hulle in enige helmet?
Watter eenhede beveel julle aan?
Kan ek dalk eers net een koop (vir my) en later nog een bykoop?
 
Top