Hierdie is nou nie soseer extreme DS nie. Ons het net drie dae gaan rondry in Swaziland om dit te verken.
Swaziland kuier
Ons was n paar vriende wat al n tydjie praat oor n trippie wat ons wil doen. Ek myself en my vrou, my vriend Ouboet en sy vrou, sy Kleinboet wat groter as hy is en sy vrou...