Mpumalanga rides in the planning?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mudbugger

Puppy
Joined
Nov 9, 2008
Messages
20
Reaction score
0
Location
Oos Transvaal
Bike
BMW R1200GS
Is daar enige ouens wat Desember 'n trippie of sommer net 'n bymekaarkom beplan in Mpumalanga?
Ek is so ietwat nuut hier maar ek sien die ander areas reel nogal 'n ding of twee elke naweek. ek dink dit sal lekker wees as ons dit kan doen.
Wat van ons check al die watervalle in die Sabie / Graskop area uit in 1 dag met 'n kuier na als by die Woodsman?
Dit het erg lekker gereen, lekker bruin modder, watervalle in vloed en groen superbikers.
 

Latest posts

Top