Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    2 the KTM who tried to outrun a traffic (bike) officer !!!

    Me too. Glad your're not mad at me. Beers
  2. A

    A F800 GS is born, first few K's done.

    Geluk Deon Sal maar 'n Njakkermeister bommetjie op jou vat vanaand. Moet sê, ook die eingste ene waarvoor ek my AT sal ruil, as dit ooit gebeur!! En...........die resessie se moer, sal altyd plan maak vir geld vir bikery!!
  3. A

    2 the KTM who tried to outrun a traffic (bike) officer !!!

    Hey Bakkie I never ment that it's good for those guys to die.............never, just that if you drive like a hooligan, bad things will happen. :(
  4. A

    New Africa twin 1200cc??

    Ek het natuurlik geweet dit gaan gebeur. Gelukkig het ek 'n BMW Roadside Assistance sticker op my pannier. Nee wat hy loop mooi, alli pêlle het 1200's en ek hou altyd goed by, my gat jeuk net. Ek is maar net 'n @ ou. :biggrin:
  5. A

    New guy

    Welkom en ag nee bliksem man, kry vir jou 'n bliksemse biaak bliksem! Beers Bliksem
  6. A

    Yamaha 750 Super Tenere

    It's a decent bike and the price is good. I agree try to get it down to Say 22K. Not going to get anything close to that for less than 40K. Get the chassis number and check with Yamaha which year model it is and if they will be able to supply parts if needed. If those things check out and the...
  7. A

    New Africa twin 1200cc??

    Stem saam, 1200 gaan te groot wees. Is mooi fiets, maar lyk soos opgeblaasde Transalp. Anyone with some tips how to up power on my @? Het klaar K&N en Bosson. Gaan Bosson nou vervang met Arrows. Wat van jetkit en waar kry mens dit??
  8. A

    2 the KTM who tried to outrun a traffic (bike) officer !!!

    Dankie Boys!! Ek is so bly daar is nog van julle wat so voel. Daai Do@ste geen ons almal 'n slegte naam. Snaak dat dit ook altyd hulle is wat bloei. Daar gaan elke jaar meer as 5 manne heen om Rooiels toe...........en dan is almal hartseer en almal sê hulle was sulke goeie bikers! Hou julle...
  9. A

    Nuwe Lidmaat

    O ja, Deon Nie bang vir Njakkermeister nie, weet dis goed vir mens, dis net ..............te veel van 'n goeie ding...........!!!! :DMAGE:
  10. A

    Nuwe Lidmaat

    Dankie julle almal. Dok gaan sy bes try om vanmiddag by Kriges uit te dop! :blob9:
  11. A

    New to the forum

    Welcome Buddy Nice bike, pitty its not a XRV. (GS 800 my choice if my @ dies) Many happy miles, most of them offroad I hope!!!! Beers :angel8:
  12. A

    Nuut hier rond

    Baie welkom Vir panniers, Touratech of Bikegear.co.za. Touratech se diens is useless so kyk op Bikegear. So 8K vir goeie stel, alles ingesluit. Beers O0
  13. A

    Nuwe Lidmaat

    Hier's die foto. Weet nie waar die anner mail heen verdwyn het nie. Report noggi klaar nie en te lank, maar ek sal altyd vrae beantwoord. :)
  14. A

    Nuwe wilde hond en nuwe BMW ryer.

    Welkom Johan Mooi fiets, my enigste ander keuse as my AT! Sien net nie kans om daai ekstra gjeld uit te gee nie. Beers :drif:
  15. A

    Jis van die Weskus

    Welkom, baie welkom Jy ry darem 'n baie lekker baaik hoor. Lyk my daars meer van ons as wat ek gedink het. Dr Toon >:D
  16. A

    Nuwe Lidmaat

    Laat weet my waar, dan kom join ek jou!! O ja, en dankie vir al die welkoms!!
  17. A

    Nuwe Lidmaat

    Ons was al lankal hier. Net nie geweet van Wilddogs nie! :occasion14:
  18. A

    Nuwe Lidmaat

    Hello Almal Sorry, was veronderstel om myself voor te stel. Het bietjie vergeet. Ry al baie jare baaik. Het begin by XR 200, daarna XT 500, KX 250, XT 660, VTR en nou die Oupa XRV! Ek gaan hom maar hou. Grootste trip was Kairo Kaap toe, 13500kilos. Afrika is nie speletjies nie. Hou ook...
  19. A

    Terug in Slaapstad

    Hey Blitz Ek sien vreeslik uit na daai Spisgetti van vanaand. :pot:  Genoeg eet dat jy reg is vir die watergat môre. Nice biaak, maar ek het mos darem help kies! Maak solank die bier koud!
Top