Nuwe Lidmaat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Afrika Toon

Puppy
Joined
Nov 20, 2008
Messages
19
Reaction score
0
Location
Strand, South Africa
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hello Almal

Sorry, was veronderstel om myself voor te stel. Het bietjie vergeet.

Ry al baie jare baaik. Het begin by XR 200, daarna XT 500, KX 250, XT 660, VTR en nou die Oupa XRV! Ek gaan hom maar hou.

Grootste trip was Kairo Kaap toe, 13500kilos. Afrika is nie speletjies nie.

Hou ook eintlik van drink, ook net nie te veel Njakkermeisters ((c) Kaboef) nie.

Hopelike drink ons mekaar iewers in die toekoms raak.

Groetnis

Dr Toon :angel9:
 
Top